Numbers 14:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Moses: Waarom oortree julle nou die gebod van die HERE? maar dit sal nie voorspoedig wees nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het toe vir hulle gevra: “Waarom gaan julle nou teen die Here se besluit in? Dit sal nie werk nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Moses het gesê: Waarom oortree julle tog die bevel van die HERE, aangesien dit tog nie sal geluk nie? |
| Afrikaans 1983 | Maar Moses het gesê: “Waarom oortree julle die bevel van die Here? Julle sal nie die land verower nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Moses het geantwoord: “Waarom nou skielik? Julle oortree die bevel van die Here. Dit sal nie slaag nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het vir hulle gesê: “Hoekom hou julle aan om ongehoorsaam te wees aan die Here? Julle sal nie slaag nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het hulle probeer keer en vir hulle gevra: “Waarom wil julle al weer nie na die Here luister nie? Julle gaan nie regkry wat julle beplan nie. |