Numbers 14:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het vir mekaar gesê: Laat ons 'n owerste aanstel en na Egipte teruggaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het toe onder mekaar gekonkel: “Kom ons kies ’n leier en ons gaan terug na Egipte toe.”
Afrikaans 1933/1953 En hulle sê vir mekaar: Laat ons 'n hoof aanstel en na Egipte teruggaan.
Afrikaans 1983 Hulle het toe vir mekaar gesê: “Kom ons kies 'n leier en gaan terug Egipte toe!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle sê toe vir mekaar: “Kom ons wys 'n leier aan en gaan terug na Egipte.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het vir mekaar gesê: “Kom ons kies 'n leier en gaan terug na Egipte.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het toe onder mekaar begin planne maak: “Kom ons kies vir ons ’n nuwe leier wat ons sal terugvat Egipte toe.”