Numbers 14:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het hierdie woorde aan al die kinders van Israel vertel, en die volk het baie getreur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Moses vir die Israeliete vertel wat die Here alles gesê het, was die volk baie hartseer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Moses hierdie woorde aan al die kinders van Israel gesê het, het die volk baie getreur |
| Afrikaans 1983 | Toe Moses vir al die Israeliete sê wat die Here gesê het, het die volk begin kerm en huil. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nadat Moses hierdie woorde vir al die Israeliete gesê het, het die volk diep getreur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Moses vir die Israeliete alles sê wat die Here gesê het, het die volk gehuil en getreur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Moses die Here se woord aan die volk oorgedra het, het hulle verskriklik begin huil van skok en spyt. |