Numbers 14:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Josua, die seun van Nun, en Kaleb, die seun van Jefunne, wat van die manne was wat gegaan het om die land te verken, het nog gelewe.
Afrikaans (NLV) 2011 Van die mans wat gegaan het om die land te verken, het net Josua, seun van Nun, en Kaleb, seun van Jefunne, oorleef.
Afrikaans 1933/1953 Maar van die manne wat die land gaan verken het, het Josua, die seun van Nun, en Kaleb, die seun van Jefunne, in die lewe gebly.
Afrikaans 1983 Van die manne wat die land gaan verken het, het net Josua seun van Nun, en Kaleb seun van Jefunne bly lewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Net Josua, seun van Nun, en Kaleb, seun van Jefunne, onder daardie manne wat gegaan het om die land te verken, het bly leef.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josua seun van Nun en Kaleb seun van Jefunne het saam met die manne na die land gaan kyk, maar hulle het nie gesterf nie, hulle het aangehou lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van al twaalf spioene het net Josua en Kaleb oorgebly.