Numbers 14:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Selfs daardie manne wat die slegte gerug oor die land gebring het, het gesterf deur die plaag voor die aangesig van die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | het gesterf vanweë ’n plaag wat die Here gestuur het. |
| Afrikaans 1933/1953 | die manne wat 'n slegte gerug aangaande die land versprei het, het gesterwe deur 'n plaag voor die aangesig van die HERE. |
| Afrikaans 1983 | almal wat vir die slegte gerug oor die land verantwoordelik was, het gesterwe deur 'n plaag wat deur die Here gestuur is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ja, daardie manne wat 'n slegte gerug oor die land versprei het, het deur 'n plaag in die Here se teenwoordigheid omgekom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daardie manne wat die vals stories vertel het, het almal gesterf van die pes wat die Here gestuur het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |