Numbers 14:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar julle, julle lyke, hulle sal in hierdie woestyn val. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar julle lyke sal hierdie hele woestyn vol lê. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar julle lyke sal in hierdie woestyn lê. |
| Afrikaans 1983 | Maar julle lyke sal in hierdie woestyn bly lê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar wat julle betref, julle dooie liggame sal in hierdie woestyn val. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar julle, julle dooie liggame sal in hierdie woestyn lê, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar julle sal in hierdie woestyn doodgaan en julle geraamtes sal hier agterbly. |