Numbers 14:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sê vir hulle: So waar as Ek leef, spreek die HERE, soos julle voor my ore gespreek het, so sal Ek aan julle doen.
Afrikaans (NLV) 2011 Sê vir hulle: ‘So waar as Ek leef, sê die Here, Ek gaan met julle alles laat gebeur waarvan julle My verdink het.
Afrikaans 1933/1953 Sê vir hulle: So waar as Ek leef, spreek die HERE, waarlik, soos julle voor my ore gespreek het, so sal Ek aan julle doen.
Afrikaans 1983 Sê vir hulle: ‘So seker as Ek leef,’ sê die Here, ‘Ek sal met julle maak soos Ek julle hoor sê het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sê vir hulle, ‘So seker as wat Ek leef,’ is die uitspraak van die Here, ‘waarlik, wat Ek julle hoor sê het, net so sal Ek met julle maak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en julle moet vir hulle sê: So seker soos Ek lewe, Ek het gehoor wat julle gewens het, en dit is wat Ek sal laat gebeur:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gaan sê vir hulle: So seker as wat Ek leef, sê die Here, Ek gaan alles met julle doen wat Ek julle hoor sê het.