Numbers 14:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (En die Amalekiete en die Kanaäniete het in die dal gewoon.) Draai julle môre om en gaan na die woestyn op die pad van die Skelfsee.
Afrikaans (NLV) 2011 Draai weg van die vlakte waar die Amalekiete en Kanaäniete bly. Gaan terug op die pad wat na die Rietsee toe loop.”
Afrikaans 1933/1953 Die Amalekiete en die Kanaäniete woon in die laagte -- draai môre weg en trek tog die woestyn in, op pad na die Skelfsee.
Afrikaans 1983 “Die Amalekiete en die Kanaäniete woon in die laagte. Draai môre om en trek weg na die woestyn toe met die Rietseepad.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Die Amalekiete en die Kanaäniete bewoon die oop vlaktes. Draai môre weg, dan trek julle weg die woestyn in, op pad na die Rietsee. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Amalekiete en die Kanaäniete woon in die lae deel van die land. Julle moet môre wegdraai en verder in die woestyn ingaan op die pad na die Riet-see.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***