Numbers 14:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar so waar as wat Ek leef, die hele aarde sal vol wees met die heerlikheid van die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar so seker as wat Ek leef en die aarde vol is van die Here se groot mag, |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar so waar as Ek leef en die hele aarde van die HERE se heerlikheid vol sal word, |
| Afrikaans 1983 | Nogtans, so seker as Ek leef en die hele aarde vol sal word van my magtige teenwoordigheid, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar aan die ander kant, so seker as wat Ek leef, en so seker as wat die heerlikheid van die Here die hele aarde vul, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | maar so seker soos Ek lewe, so seker soos Ek Koning is van die hele aarde, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar so seker as wat Ek leef en Ek die hele aarde met my magtige teenwoordigheid volmaak, |