Numbers 14:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die HERE het gesê: Ek het vergewe volgens U woord.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here sê toe: “Ek sal hulle vergeef soos jy gevra het.
Afrikaans 1933/1953 Toe sê die HERE: Ek vergewe, volgens jou woord.
Afrikaans 1983 Toe het die Here geantwoord: “Ek vergewe hulle, soos jy gevra het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het gesê: “Ek vergewe, soos jy versoek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het gesê: “Ek vergewe hulle soos jy gevra het,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe sê die Here: “Ek vergewe hulle, soos jy My gevra het om te doen.