Numbers 14:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En nou, ek smeek jou, laat die krag van my HERE groot wees, soos jy gespreek het deur te sê:
Afrikaans (NLV) 2011 Wys tog nou dat U so sterk is soos wat U gesê het. U het mos gesê:
Afrikaans 1933/1953 Laat dan nou tog die krag van die HERE groot word, soos U gespreek het deur te sê:
Afrikaans 1983 “Laat u groot mag nou bekend word, Here, soos U gesê het:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom dan, laat die krag van my Heer tog groot wees, soos U gesê het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom, Here, U moet asseblief nou wys dat U sterk is. U het self gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Here, wys nou vir ons dat U regtig alles kan doen wat U gesê het.