Numbers 14:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal hulle met die pes tref en hulle onterf, en Ek sal van jou 'n groter nasie en sterker maak as hulle.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek gaan ’n pessiekte onder hulle laat uitbreek. Ek gaan hulle uitroei. Ek gaan jou egter ’n groot nasie maak wat baie sterker is as hulle!”
Afrikaans 1933/1953 Ek sal hulle met die pes tref en hulle uitroei; en Ek sal jou 'n groter en sterker nasie maak as hulle.
Afrikaans 1983 Ek gaan hulle tref met die pes en hulle uitroei, en dan sal Ek jou 'n volk maak, groter en sterker as hulle!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek gaan hulle met pessiekte tref en hulle onterf. Dan sal Ek jou 'n nasie maak, groter en sterker as hulle.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal hulle siek laat word van pes en Ek sal hulle almal laat sterf. Dan sal Ek jou nageslag 'n volk maak wat groter en sterker as hulle is.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek gaan ’n siekte-epidemie onder hulle instuur om hulle uit te roei. Dan maak Ek jou nageslag ’n baie magtiger volk as wat hierdie spul nog ooit was!”