Numbers 14:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die hele vergadering het hul stem verhef en geroep; en die mense het daardie nag gehuil.
Afrikaans (NLV) 2011 Die gemeenskap het toe begin kla. Die volk het deur die nag gesit en huil.
Afrikaans 1933/1953 Toe het die hele vergadering uitgeroep -- hulle het hul stem verhef, en die volk het die nag geween.
Afrikaans 1983 Daardie nag het die hele volksvergadering aanhoudend gekla.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hele volksvergadering het toe hard uitgeroep en die volk het daardie hele nag gekerm.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hele volksvergadering het hard geskree, en die mense het daardie hele nag gehuil.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die klomp Israeliete het toe verskriklik begin huil, hulle het sommer dwarsdeur die nag aangehou.