Numbers 13:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die stam van Efraim: Osea, die seun van Nun. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hosea, seun van Nun uit die stam Efraim, |
| Afrikaans 1933/1953 | Van die stam van Efraim: Hos,a, die seun van Nun. |
| Afrikaans 1983 | Hosea, seun van Nun uit die stam Efraim, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | vir die stam van Efraim was dit Hosea, seun van Nun; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | vir Efraim: Hosea seun van Nun, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hosea, die seun van Nun uit die stam van Efraim |