Numbers 13:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die stam van Issaskar: Igal, die seun van Josef. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jigal, seun van Josef uit die stam Issaskar, |
| Afrikaans 1933/1953 | Van die stam van Issaskar: J¡geal, die seun van Josef. |
| Afrikaans 1983 | Jigal, seun van Josef uit die stam Issaskar, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | vir die stam van Issaskar was dit Jigal, seun van Josef; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | vir Issaskar: Jigal seun van Josef, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jigal, die seun van Josef uit die stam van Issaskar |