Numbers 13:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die stam van Juda, Kaleb, die seun van Jefunne. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kaleb, seun van Jefunne uit die stam Juda, |
| Afrikaans 1933/1953 | Van die stam van Juda: Kaleb, die seun van Jefunne. |
| Afrikaans 1983 | Kaleb, seun van Jefunne uit die stam Juda, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | vir die stam van Juda was dit Kaleb, seun van Jefunne; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | vir Juda: Kaleb seun van Jefunne, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kaleb, die seun van Jefunne uit die stam van Juda |