Numbers 13:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die stam van Simeon: Safat, die seun van Hori. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Safat, seun van Gori uit die stam van Simeon, |
| Afrikaans 1933/1953 | Van die stam van S¡meon: Safat, die seun van Hori. |
| Afrikaans 1983 | Safat, seun van Gori uit die stam Simeon, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | vir die stam van Simeon was dit Safat, seun van Gori; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | vir Simeon: Safat seun van Gori, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Safat, die seun van Gori uit die stam van Simeon |