Numbers 13:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit was hulle name: van die stam van Ruben: Sammua, die seun van Sakkur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle was: Sammua, seun van Sakkur uit die stam Ruben, |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit is hulle name: Van die stam van Ruben: S mmua, die seun van Sakkur. |
| Afrikaans 1983 | Hulle was Sammua, seun van Sakkur uit die stam Ruben, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was hulle name: Vir die stam van Ruben was dit Sammua, seun van Sakkur; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hier is hulle name: Vir die Ruben-stam het Sammua seun van Sakkur gegaan, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sammua, die seun van Sakkur uit die stam van Ruben |