Numbers 13:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die manne wat saam met hom opgetrek het, sê: Ons kan nie teen die volk optrek nie; want hulle is sterker as ons. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die ander mans wat saam met hom gegaan het, het egter gesê: “Ons durf nie teen hulle optrek nie. Hulle is sterker as ons.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die manne wat saam met hom opgetrek het, het gesê: Ons kan nie teen die volk optrek nie, want hulle is sterker as ons. |
| Afrikaans 1983 | Maar die manne wat saam met hom gegaan het, het gesê: “Nee, ons kan nie teen daardie mense optrek nie, want hulle is sterker as ons.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die manne wat saam met hom opgetrek het, het gesê: “Ons kan nie teen daardie volk uittrek nie, want hulle is sterker as ons.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die manne wat saam met Kaleb gegaan het, het gesê: “Nee, ons kan nie teen daardie mense oorlog maak nie, hulle is te sterk vir ons.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar die ander leiers wat saam met hom gegaan het, het gesê: “Ons kan nie teen hulle gaan oorlog maak nie, hulle is baie sterker as ons!” |