Numbers 13:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ná veertig dae het hulle teruggekeer van die deursoeking van die land. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Aan die einde van die 40 dae het die mans van die verkenningstog af teruggekom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En nverloop van veertig dae het hulle teruggekom van die land te verken. |
| Afrikaans 1983 | Nadat hulle die land veertig dae lank verken het, het hulle teruggegaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het aan die einde van veertig dae van hulle verkenningstog van die land teruggekeer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die manne het ná 40 dae teruggekom nadat hulle na alles in die land gekyk het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na 40 dae in Kanaän het hulle besluit om terug te gaan kamp toe. |