Numbers 13:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die plek is genoem die spruit Eskol vanweë die druiwetros wat die kinders van Israel daarvandaan afgesny het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die naam van die plek is toe na Eskol herdoop, na aanleiding van die tros druiwe wat die Israeliete daar gepluk het.
Afrikaans 1933/1953 Di, plek het hulle die dal Eskol genoem vanweë die tros wat die kinders van Israel daar afgesny het.
Afrikaans 1983 As gevolg van die tros wat die Israeliete daar afgesny het, het hulle die plek Eskolspruit genoem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daardie plek is toe Eskoldal genoem, oor die druiwetros wat die Israeliete daar afgesny het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het daardie plek “Druiwe-vallei” genoem omdat die Israeliete die tros druiwe daar afgesny het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het die plek Eskol, of “druiwetros”, genoem, omdat hulle so ’n groot tros druiwe daar afgesny het.