Numbers 13:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het toe opgetrek en die land verken van die woestyn Sin af tot by Rehob, soos die mense by Hamat kom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het toe die land gaan verken, van die Sinwoestyn af deur tot by Regob by Lebo-Hamat. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het opgetrek en die land verken van die woestyn Sin af tot by Rehob, na die ingang van Hammat -- |
| Afrikaans 1983 | Hulle het toe die land gaan verken, van die Sinwoestyn af tot by Regob, by Lebo-Hamat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het opgetrek en die land verken vanuit die Tsinwoestyn tot by Regob, by Lebo-Hamat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die manne het gegaan en hulle het gekyk hoe die land lyk, van die Sin-woestyn tot by die stad Regob naby die stad Lebo-Hamat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle is toe daar weg en het die hele land deurgegaan van die Sinaiwoestyn in die suide af tot by Regob in die noorde, naby Hamat. |