Numbers 13:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Stuur vir jou manne dat hulle die land Kanaän kan verken wat Ek aan die kinders van Israel gee; van elke stam van hulle vaders moet julle 'n man stuur, elkeen 'n owerste onder hulle.
Afrikaans (NLV) 2011 “Stuur mans uit om die land Kanaän te gaan verken wat Ek aan die Israeliete gaan gee. Stuur van elke stam een van hulle leiers uit.”
Afrikaans 1933/1953 Stuur vir jou manne uit, dat hulle die land Kanaän wat Ek aan die kinders van Israel sal gee, kan verken. Van elke vaderlike stam moet julle een man stuur, elkeen 'n owerste onder hulle.
Afrikaans 1983 “Stuur manne om Kanaän, wat Ek aan die Israeliete sal gee, te verken. Uit elke voorvaderlike stam moet jy een stuur wat 'n leier onder hulle is.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Stuur vir jou manne uit sodat hulle die land Kanaän, wat Ek vir die Israeliete gaan gee, kan verken. Een man uit elk van die stamme van hulle voorouers, elkeen van hulle 'n leier, moet julle stuur.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy moet mense stuur om te kyk hoe die land Kanaän lyk, die land wat Ek vir die Israeliete gee. Julle moet een persoon uit elke stam stuur, een van die stam se leiers.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***