Numbers 13:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En wat die land is waarin hulle woon, of dit goed of sleg is; en watter stede is dit waarin hulle woon, of dit in tente of in vestings is; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kyk of die land waarin hulle woon goed of sleg is. Kyk of die dorpe waarin hulle woon oop is en of dit met mure versterk is. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hoe die land is waar hulle in woon, of dit goed of sleg is; en hoe die stede is waar hulle in woon, laers of vestings; |
| Afrikaans 1983 | of die land waarin hulle woon, goed of sleg is, en of die mense se stede oop of versterk is, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En hoe is die land waarin hulle woon? Is dit goed of sleg? En hoe is die dorpe waarin die volk woon? Woon hulle in kampe of in versterkte stede? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet kyk of dit 'n goeie of 'n slegte land is waarin hulle woon, en of hulle woon in kampe of in stede wat sterk mure het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vind ook uit of dit goeie grondgebied is of nie. Kyk ook hoeveel van hulle stede versterkte mure het. |