Numbers 13:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En kyk na die land wat dit is; en die volk wat daarin woon, of hulle sterk of swak is, min of baie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kyk hoe die land is. Kyk of die inwoners sterk of swak is, of hulle min of baie is. |
| Afrikaans 1933/1953 | En bekyk die land, hoe dit is, en die volk wat daarin woon, of dit sterk of swak, of dit min of baie is; |
| Afrikaans 1983 | Bekyk die land, hoe dit is, en of die mense wat daar woon, sterk of swak, min of baie is, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bekyk die land: Hoe is dit? En die volk wat daarin woon, is dit 'n sterk of swak volk, is hulle min of baie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet kyk hoe die land is en of die mense wat in die land woon, sterk of swak is, of hulle min of baie is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vind uit watter soort gebied dit is en hoeveel mense daar bly. Kyk of hulle hulleself sal kan verdedig as ons hulle sou aanval. |