Numbers 13:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die name van die manne wat Moses gestuur het om die land te verken. En Moses het Osea, die seun van Nun Josua, geroep.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is die name van die mans wat Moses uitgestuur het om die land te gaan verken. Moses het Hosea, die seun van Nun, se naam verander na Josua.
Afrikaans 1933/1953 Dit is die name van die manne wat Moses gestuur het om die land te verken; En Moses het Hos,a, die seun van Nun, Josua genoem.
Afrikaans 1983 Dit is die name van die manne vir wie Moses gestuur het om die land te verken. Moses het aan Hosea seun van Nun die naam Josua gegee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was die name van die manne wat Moses uitgestuur het om die land te verken. Moses het Hosea, seun van Nun, Josua genoem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is die name van die mense wat Moses gestuur het om te gaan kyk hoe die land lyk. Moses het vir Hosea seun van Nun die naam Josua gegee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is die manne wat Moses gestuur het om die land te gaan deurkyk. Moses het Nun se seun Hosea se naam na Josua verander.