Numbers 13:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die stam van Náftali: Nagbi, die seun van Wofsi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nagbi, seun van Wofsi uit die stam Naftali, |
| Afrikaans 1933/1953 | Van die stam van N ftali: Nagbi, die seun van Wofsi. |
| Afrikaans 1983 | Nagbi, seun van Wofsi uit die stam Naftali, en |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | vir die stam van Naftali was dit Nagbi, seun van Wofsi; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | vir Naftali: Nagbi seun van Wofsi, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nagbi, die seun van Wofsi uit die stam van Naftali |