Numbers 13:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het met Moses gespreek en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het toe vir Moses gesê: |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE het met Moses gespreek en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Die Here het vir Moses gesê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het met Moses gepraat en gesê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Moses gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [1-2] Die Here sê toe vir Moses: “Kies nou ’n leier uit elkeen van die twaalf stamme en stuur die twaalf om die land Kanaän ongemerk te gaan deurkyk, want dit is die land wat Ek vir die Israeliete gaan gee om in te bly.” |