Numbers 12:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is nie so met my dienaar Moses nie, wat getrou is in my hele huis. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek maak nie so met Moses my dienaar nie. Hy is die betroubaarste van al my mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | So is dit nie met my kneg Moses nie: in my hele huis is hy getrou. |
| Afrikaans 1983 | Maar met my dienaar Moses is dit anders. Hy is die betroubaarste in my diens. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Met my dienskneg Moses is dit anders. In my hele huishouding is hy betroubaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar my dienaar Moses is nie so 'n profeet nie, hy is die persoon wat Ek gekies en aangestel het oor almal wat aan My behoort. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar dit is nie hoe Ek met my dienaar Moses werk nie. Hy is my spesiale vertroueling. |