Numbers 12:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het skielik met Moses en Aäron en Mirjam gespreek: Gaan uit, julle drie na die tent van samekoms. En hulle drie het uitgekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het dringend met Moses, Aäron en Mirjam gepraat: “Julle drie moet na die tabernakel toe gaan.” Die drie is toe soontoe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die HERE dadelik met Moses en Aäron en Mirjam gespreek: Julle drie, kom uit na die tent van samekoms! En hulle drie het uitgekom. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het onmiddellik vir Moses, Aäron en Mirjam gesê: “Gaan julle aldrie na die tent van ontmoeting toe!” En hulle drie het gegaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het dadelik vir Moses, Aäron en Mirjam gesê: “Gaan julle drie na die Tent van Ontmoeting!” Hulle drie het toe gegaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die Here het toe dadelik vir Moses en Aäron en Mirjam gesê: “Julle drie moet na die tent gaan waar Ek aan die Israeliete verskyn.” Hulle het dit gedoen, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |