Numbers 12:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (En die man Moses was baie sagmoedig, bo al die mense wat op die aarde was.)
Afrikaans (NLV) 2011 Moses was buitengewoon nederig, meer as enige ander mens op aarde.
Afrikaans 1933/1953 Maar die man Moses was baie sagmoedig, meer as al die mense op die aardbodem.
Afrikaans 1983 Moses was 'n uiters sagmoedige man, meer as enigiemand anders op die aarde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar die man Moses was baie beskeie, meer as enige mens op aarde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses was 'n baie nederige man, meer nederig as al die ander mense op die aarde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***