Numbers 12:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Mirjam was sewe dae lank uit die laer gesluit, en die volk het nie weggetrek voordat Mirjam teruggebring is nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Mirjam moes toe sewe dae lank buite die kamp bly. Die volk het nie verder getrek voordat Mirjam weer terug was by hulle nie.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het Mirjam sewe dae lank buitekant die laer opgesluit; en die volk het nie weggetrek voordat Mirjam opgeneem was nie.
Afrikaans 1983 Hulle het Mirjam toe sewe dae lank uit die kamp uitgesluit, en die volk het nie verder getrek voordat sy teruggekom het nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Mirjam is toe sewe dae lank buite die kamp uitgesluit, en die volk het nie weggetrek totdat Mirjam teruggekeer het nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het toe vir Mirjam sewe dae lank buite die kamp laat bly. Die volk het nie daar weggegaan voordat sy teruggekom het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mirjam is toe vir sewe dae uit die kamp verban en die volk het eers weer verder getrek nadat sy teruggekom het.