Numbers 12:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Moses het die HERE aangeroep en gesê: Maak haar tog gesond, o God, ek bid U.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses het hardop na die Here geroep: “O God, laat sy asseblief tog gesond word!”
Afrikaans 1933/1953 En Moses het die HERE aangeroep en gesê: o God, maak haar tog gesond!
Afrikaans 1983 Toe het Moses die Here aangeroep en gesê: “Maak haar tog gesond, o God!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses het toe na die Here om hulp geroep: “O God, asseblief, maak haar tog weer gesond!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses bid toe tot die Here, en hy vra: “O God, maak haar asseblief gesond.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses het toe gebid en gevra: “God, maak haar asseblief weer gesond!”