Numbers 12:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Aäron vir Moses: Ag, my heer, lê tog die sonde nie op ons waarmee ons dwaas gehandel het en waarmee ons gesondig het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | het hy vir Moses gesê: “Meneer, moet ons asseblief nie straf vir die dom ding wat ons gedoen het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop sê Aäron vir Moses: Ag, my heer, lê tog nie op ons die sonde wat ons in ons dwaasheid begaan het nie. |
| Afrikaans 1983 | Hy het vir Moses gesê: “Asseblief, Meneer, moet tog nie die sonde wat ons in dwaasheid begaan het, teen ons hou nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aäron het vir Moses gesê: “Asseblief, my heer, moet tog nie die straf vir die sonde wat ons in ons dwaasheid begaan het, op ons lê nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Aäron het vir Moses gesê: “Asseblief, Meneer, jy moenie vir ons straf oor die sonde wat ons gedoen het nie, ons was dwaas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | het hy vir Moses gesê: “Asseblief, my heer, moet tog nie ons dwaasheid wat ons in ’n oomblik van swakheid kwytgeraak het, teen ons hou nie. |