Numbers 12:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die wolk het van die tabernakel af weggewyk; en kyk, Mirjam het melaats geword, wit soos sneeu; en Aäron het Mirjam aangekyk, en kyk, sy was melaats. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die wolk weg van die tabernakel af beweeg het, was Mirjam skielik so wit soos sneeu oor haar hele lyf. Toe Aäron sien hoe wit Mirjam van die melaatsheid is, |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die wolk van die tent af weggetrek het, kyk, toe was Mirjam melaats, soos sneeu. En Aäron het Mirjam aangekyk en -- sy was melaats! |
| Afrikaans 1983 | Toe die wolk van die tent af optrek, staan Mirjam daar melaats soos sneeu. Toe Aäron na Mirjam toe draai, is sy melaats. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die wolk van die tent af terugtrek, staan Mirjam daar met 'n velsiekte, wit soos sneeu. Aäron het na Mirjam gedraai en jou waarlik, sy het 'n velsiekte! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar toe die wolk weggaan van die tent, was Mirjam melaats, haar vel was wit soos sneeu. Toe Aäron na haar toe draai, het hy gesien dat sy melaats is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en die wolk weer van die tent af oplig, was Mirjam se hele vel met ’n lelike uitslag oortrek. Haar hele vel was spierwit. Toe Aäron na Mirjam kyk en sien hoe sy lyk, |