Numbers 12:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Mirjam en Aäron het teen Moses gespreek ter wille van die Kusietiese vrou met wie hy getrou het, want hy het 'n Kusietiese vrou getrou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mirjam en Aäron het begin om van Moses sleg te praat omdat hy met ’n Kussitiese vrou getrou het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Mirjam en Aäron het teen Moses gespreek vanweë die Kusitiese vrou wat hy geneem het; want hy het 'n Kusitiese vrou geneem. |
| Afrikaans 1983 | Mirjam en Aäron het vir Moses aangespreek oor die Kussitiese vrou wat hy gevat het, want hy het met 'n Kussitiese vrou getrou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mirjam en ook Aäron het teen Moses uitgevaar oor die Kussiet wat hy as vrou geneem het. Ja, hy het 'n Kussiet as vrou geneem! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het getrou met 'n vrou wat van die land Kus gekom het. Mirjam en Aäron was ontevrede en het daaroor met Moses gepraat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mirjam en Aäron het Moses gekritiseer omdat hy met ’n vrou uit Kus getrou het. |