Numbers 11:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die dou in die nag op die laer geval het, het die manna daarop geval. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die manna het saam met die dou gedurende die nag geval. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as die dou snags op die laer val, het die manna ook daarop geval. |
| Afrikaans 1983 | Die manna het snags saam met die dou by die kamp geval. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer die dou snags op die kamp afgekom het, het die manna daarmee saam afgekom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die dou in die nag in die kamp geval het, dan het die manna saam met die dou geval. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |