Numbers 11:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die manna was soos koljandersaad, en die kleur daarvan soos die kleur van bdellium.
Afrikaans (NLV) 2011 Die manna was soos koljandersaad. Dit het ’n vaal kleur gehad.
Afrikaans 1933/1953 Die manna was soos koljandersaad, en dit het gelyk na balsemgom.
Afrikaans 1983 Die manna was soos koljandersaad en het gelyk soos balsemgom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die manna was soos koljandersaad en het die kleur van balsemhars gehad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die manna was soos koljander-saad en dit het geblink soos 'n boom se gom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die manna was so groot soos koljandersaad met ’n geel kleur.