Numbers 11:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar nou is ons siel verdroog: daar is niks buiten hierdie manna voor ons oë nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar nou stik ons aan die manna waarteen ons elke dag moet vaskyk!”
Afrikaans 1933/1953 Maar nou is ons siel dor; daar's glad niks nie: net die manna is voor ons oë.
Afrikaans 1983 Maar nou wurg ons. Daar is niks behalwe hierdie manna voor ons nie!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar nou is ons kele droog; daar is absoluut niks behalwe hierdie manna waarteen ons moet vaskyk nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar nou moet ons droë kos eet. Ons sien net manna, niks ander kos nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hier krepeer ons van die ellende en al wat ons het om te eet is manna, dagin en daguit!”