Numbers 11:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die volk het van Kibrot-Hattaäva na Haserot weggetrek; en in Haserot gebly.
Afrikaans (NLV) 2011 Van daar af is die volk na Gaserot toe. Hulle het ’n tyd lank daar gebly.
Afrikaans 1933/1953 Van Kibrot-Hatt äwa af het die volk weggetrek na H serot toe, en hulle het in H serot gebly.
Afrikaans 1983 Van Kibrot-Taäwa af het die volk na Gaserot toe weggetrek en daar gebly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vanaf Kibrot-Taäwa het die volk verder getrek na Gaserot, en hulle het in Gaserot gebly.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die volk het van Lus-grafte verder gegaan, en hulle het gekom by die stad Gaserot.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van daar af het die volk na Gaserot toe getrek waar hulle ’n ruk lank gebly het.