Numbers 11:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het hom in die laer ingetrek, hy en die oudstes van Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses en die leiers is toe weer terug na die kamp toe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het Moses hom in die laer teruggetrek, hy en die oudstes van Israel. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het Moses en die leiers na die kamp toe teruggegaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het daarna na die kamp teruggekeer, hy en die oudstes van Israel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses en die leiers van Israel het toe teruggegaan na die kamp. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierna is Moses met die 70 leiers terug kamp toe. |