Numbers 11:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die plek Tabera genoem, omdat die vuur van die HERE onder hulle gebrand het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die plek is toe Tabera genoem, want vuur wat van die Here af kom, het daar onder hulle gebrand. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom het hulle die plek Tab,ra genoem, omdat die vuur van die HERE onder hulle gebrand het. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het die plek Tabera genoem, omdat die vuur van die Here onder hulle gebrand het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daardie plek is toe Tabera genoem, omdat die vuur van die Here teen hulle ontbrand het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het daardie plek “Die Brandplek” genoem, omdat die Here daar 'n vuur tussen hulle laat brand het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het die plek Tabera, plek van die brand, genoem, want daar het die Here ’n reusevuur onder hulle laat brand. |