Numbers 11:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die volk het Moses aangeroep; en toe Moses tot die HERE gebid het, was die vuur geblus.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het na Moses geroep om hulle te help. Hy het tot die Here gebid en die vuur het bedaar.
Afrikaans 1933/1953 Toe het die volk na Moses geroep, en Moses het tot die HERE gebid; en die vuur het doodgegaan.
Afrikaans 1983 Die volk het hulle nood by Moses gekla, en hy het tot die Here gebid, en die vuur het doodgegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die volk het na Moses om hulp geroep; Moses het tot die Here gebid, en die vuur het doodgegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die volk het gevra dat Moses hulle moet help, en Moses het tot die Here gebid, en die vuur het doodgegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die volk het by Moses hulp gaan soek en toe hy tot die Here bid, het die Here die vuur laat doodgaan.