Numbers 11:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle mag nie een dag of twee dae of vyf dae of tien dae of twintig dae eet nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle sal nie net vir een dag vleis hê om te eet nie, ook nie net vir twee of vir vyf of vir tien of vir selfs twintig dae nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle sal nie een dag of twee dae eet nie, of vyf dae of tien dae of twintig dae nie -- |
| Afrikaans 1983 | Julle sal nie net een dag of twee of vyf of tien of twintig dae eet nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle sal nie net een dag eet nie, nie twee dae, nie vyf dae, nie tien dae of twintig dae nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle sal nie een dag lank eet nie, nie twee dae nie, nie vyf dae nie, nie tien dae nie, nie 20 dae lank nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie dink dit sal net vir ’n dag of twee of dalk vyf of tien, ja, selfs net twintig dae wees nie. |