Numbers 11:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek is nie in staat om al hierdie volk alleen te dra nie, want dit is te swaar vir my. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek kan nie alleen hierdie hele volk versorg nie. Hulle is te veel vir my. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek alleen kan hierdie hele volk nie dra nie, want dit is vir my te swaar. |
| Afrikaans 1983 | Ek sien nie langer kans om hierdie hele volk alleen te dra nie, want dit is te swaar vir my. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Alleen kan ek hierdie hele volk nie dra nie, want dit is te veeleisend vir my. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek kan nie hierdie hele volk alleen dra nie, dit is te swaar vir my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sien regtig nie kans om vir hierdie hele volk verantwoordelikheid te neem nie. Dit is net te veel gevra van een mens. |