Numbers 11:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waar moet ek vlees hê om aan al hierdie volk te gee? want hulle ween My en sê: Gee ons vleis, dat ons kan eet.
Afrikaans (NLV) 2011 Waar gaan ek vleis kry vir hierdie hele volk? Hulle kerm by my en hulle vra: ‘Gee vir ons vleis om te eet.’
Afrikaans 1933/1953 Waarvandaan moet ek vleis kry om aan al hierdie volk te gee? Want hulle ween by my en sê: Gee vir ons vleis, dat ons kan eet.
Afrikaans 1983 Waar sal ek die vleis vandaan haal om aan hierdie hele volk te gee, hulle wat by my kla en sê: ‘Gee vir ons vleis dat ons kan eet!’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Waar moet ek vleis kry om vir hierdie hele volk te gee? Want hulle kerm by my en sê, ‘Gee vir ons vleis, sodat ons kan eet!’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Waar moet ek vleis kry vir al hierdie mense? Want hulle huil by my en hulle sê ek moet vir hulle vleis gee om te eet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle loop die hele dag lank en kerm oor vleis. Waar moet ek vir al hierdie mense vleis vandaan kry?