Numbers 10:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as die vergadering bymekaar kom, moet julle blaas, maar julle mag nie alarm maak nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer jy die gemeenskap bymekaar wil roep, moet jy weer ’n ander soort sein gee. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as die vergadering byeen moet kom, moet julle blaas, maar nie alarm maak nie. |
| Afrikaans 1983 | Om die vergadering bymekaar te roep, moet julle die trompette blaas, maar julle moet nie hard blaas nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar om die geloofsgemeenskap bymekaar te roep, moet julle gewoonweg blaas, nie 'n waarskuwingsein nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet die trompette blaas om die volksvergadering te roep om bymekaar te kom, maar julle moenie hard blaas nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Om die volk vir ’n vergadering op te roep moet die trompette op ’n ander manier en toonhoogte geblaas word. |