Numbers 10:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as hulle net met een basuin blaas, dan moet die vorste wat die hoofde van die duisende van Israel is, by jou bymekaarkom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer net een blaas, is dit die teken dat net die leiers van die stamme na jou toe moet kom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as hulle op een daarvan blaas, moet by jou byeenkom die owerstes, die stamhoofde van Israel. |
| Afrikaans 1983 | Maar as net op een geblaas word, moet net die leiers, die familiehoofde van Israel, by jou bymekaarkom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar as daar net op een geblaas word, moet die leiers, die stamhoofde van Israel, by jou bymekaarkom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand net een trompet blaas, dan moet die leiers by jou bymekaarkom, hulle is die stamhoofde van Israel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As net een van die trompette geblaas word, is dit ’n teken vir die leiers van die stamme om na jou toe te kom vir ’n vergadering. |