Numbers 10:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe dit rus, sê hy: Keer terug, HERE, na die baie duisende van Israel toe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer die ark weer op sy plek neergesit is, het hy gesê: “Kom terug, Here, na die duisendtalle van Israel!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En as dit rus, het hy gesê: Keer terug, HERE, na die tien duisende van die duisende van Israel! |
| Afrikaans 1983 | En wanneer die ark neergesit word, sê Moses: “Kom terug, Here, na die ontelbare menigtes van Israel toe.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En wanneer die ark dan tot rus gekom het, het hy gesê: “Kom terug, Here, na die tienduisende van die stamme van Israel!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En wanneer die kis op een plek gebly het, dan het Moses gesê: “Here van die tienduisende Israeliete, U moet terugkom.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En elke keer as hulle by die kamp aangekom en die ark neergesit het, het Moses gesê: “Kom asseblief nou terug na die reuseskares van Israel toe, Here!” |