Numbers 10:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die wolk van die HERE was bedags oor hulle as hulle uit die laer uitgetrek het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die wolk van die Here het bo hulle gehang wanneer hulle van hulle kampplek af vertrek het.
Afrikaans 1933/1953 En die wolk van die HERE was bedags oor hulle as hulle uit die laer wegtrek.
Afrikaans 1983 Die wolk van die Here was bedags oor hulle as hulle van die kampplek af wegtrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die wolk van die Here was bedags bo hulle wanneer hulle van 'n kampplek af weggetrek het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die Israeliete uit die kamp gegaan het, dan was die wolk van die Here in die dag oor hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elke dag wat hulle op pad was, het die wolk van die Here bokant hulle gebly.